Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernmoondheid
kernmoondheid [boodskap #153046] Sa., 26 September 2026 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26789
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kernmoondheid
Afbreking: kern•moond•heid
Samestelling: kern + moondheid


Selfstandige naamwoord: kernmoondheid
Meervoud: kernmoondhede

Betekenis:
• 'n Staat wat oor kernwapens (atoombomme) beskik.

Gebruik:
• Die kernmoondhede het 'n besondere verantwoordelikheid om 'n kernoorlog te voorkom en seker te maak dat die wapens nie na ander state versprei nie.

Sinoniem:
• kernwapenstaat

Vertaling:
Engels: nuclear power, nuclear-weapon state
Nederlands: kernmogendheid, kernmacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kernoorlog
Volgende onderwerp: melkproduk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 10 02:58:23 UTC 2026