| dialise [boodskap #153043] |
Sa., 26 September 2026 08:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26676 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
dialise
Afbreking: di•a•li•se
Samestelling: —
Selfstandige naamwoord: dialise
Meervoud: dialises
Betekenis:
• Metode waarvolgens klein van groot stowwe met behulp van 'n halfdeurlatende membraan geskei word.
• (medies) Die kunsmatige suiwering van bloed.
Gebruik:
• Die proses gebruik dialise om die opgeloste stowwe volgens hul grootte van mekaar te skei.
• Die pasiënt ontvang drie keer per week dialise.
Hiponiem:
• nierdialise
Afgelei:
• dialisebehandeling
Verwant:
• dialiseer
• dialiseerder
Vertaling:
Engels: dialysis
Nederlands: dialyse
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 28 September 2026 06:27] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|