Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nierfunksie
nierfunksie [boodskap #153042] Sa., 26 September 2026 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
nierfunksie
Afbreking: nier•funk•sie
Samestelling: nier + funksie


Selfstandige naamwoord: nierfunksie
Meervoud: –

Betekenis:
• Die werking van die niere, veral die vermoë om afvalstowwe en oortollige vloeistof uit die bloed te verwyder.

Gebruik:
• Dialise word gewoonlik eers oorweeg wanneer die pasiënt se nierfunksie onder 15% daal.

Afgelei:
• nierfunksietoets
• nierfunksieversaking

Vertaling:
Engels: kidney function
Nederlands: nierfunctie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: passasiersvliegtuig
Volgende onderwerp: dialise
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 21 09:24:20 UTC 2026