| algar [boodskap #153035] |
Sa., 26 September 2026 06:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26631 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
algar
Afbreking: al•gar
Onbepaalde voornaamwoord: algar
Betekenis:
• (verouderd) Almal saam, sonder uitsondering.
Gebruik:
• Want ou Abdoel is mos dood en sy kinders algar groot. [Die Slamaierwinkel, C. Louis Leipoldt]
Wisselvorm:
• almal
Sinoniem:
• elkeen
• iedereen
Antoniem:
• niemand
Vertaling:
Engels: all, everybody, the whole lot
Nederlands: iedereen, allemaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|