| geestesgesondheid [boodskap #153036] |
Sa., 26 September 2026 06:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
geestesgesondheid
Afbreking: gees•tes•ge•sond•heid
Samestelling: geestesgesond + -heid
Selfstandige naamwoord: geestesgesondheid
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Persoon se geestelike en emosionele welstand.
Gebruik:
• Skole kan nie net op akademie fokus nie, en moet ook aandag aan leerders se welsyn en geestesgesondheid gee.
Antoniem:
• geestesongesteldheid
Afgelei:
• geestesgesondheidsorg
Vertaling:
Engels: mental health
Nederlands: geestelijke gezondheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|