Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ordonneer
ordonneer [boodskap #153013] Do., 24 September 2026 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ordonneer
Afbreking: or•don•neer


Werkwoord: ordonneer
Verlede tyd: het geordonneer
Teenwoordige deelwoord: ordonnend, ordonnende
Verlede deelwoord: geordonneerde

Betekenis:
• Om te beveel of voor te skryf.

Gebruik:
• Die luitenant het geordonneer dat niemand die skip mag verlaat nie.

Sinoniem:
• beveel
• gelas
• voorskryf

Afgelei:
• ordonnansie

Verwant:
• ordineer

Vertaling:
Engels: to order, command, prescribe
Nederlands: ordonneren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bonusvraag
Volgende onderwerp: superfiks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 18 00:56:54 UTC 2026