Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bonusvraag
bonusvraag [boodskap #153012] Wo., 23 September 2026 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26609
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
bonusvraag
Afbreking: bo•nus•vraag
Samestelling: bonus + vraag


Selfstandige naamwoord: bonusvraag
Meervoud: bonusvrae

Betekenis:
• 'n Bykomende vraag, net vir die pret, of waarmee ekstra punte verdien kan word.

Gebruik:
• Aan die einde van die vraestel was 'n bonusvraag waarmee leerders 'n ekstra 5 punte kon verdien.

Vertaling:
Engels: bonus question
Nederlands: bonusvraag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: topfiks
Volgende onderwerp: ordonneer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 24 23:38:54 UTC 2026