Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Groenlander
Groenlander [boodskap #153005] Wo., 23 September 2026 11:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26597
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Groenlander
Afbreking: Groen•lan•der
Samestelling: Groenland + -er


Selfstandige naamwoord: Groenlander
Meervoud: Groenlanders
Verkleinwoord: Groenlandertjie
Meervoud van verkleining: Groenlandertjies

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Groenland.

Gebruik:
• Die Groenlanders is vriendelike en gasvrye mense.

Vertaling:
Engels: Greenlander
Nederlands: Groenlander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Groenlands
Volgende onderwerp: akwaponika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 23 18:47:46 UTC 2026