| Groenlands [boodskap #153004] |
Wo., 23 September 2026 11:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26609 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Groenlands
Afbreking: Groen•lands
Samestelling: Groenland + -s
Byvoeglike naamwoord: Groenlands
Attributief: Groenlandse
Betekenis:
• Wat betrekking het op Groenland, sy inwoners of kultuur.
Gebruik:
• Die Groenlandse ekonomie steun hoofsaaklik op vissery, jag, skaapboerdery en mynbou.
Vertaling:
Engels: Greenlandic
Nederlands: Groenlands
Selfstandige naamwoord: Groenlands
Meervoud: –
Betekenis:
• Die taal van die Groenlanders.
Gebruik:
• Sy leer Groenlands om met die plaaslike mense te kan kommunikeer.
Vertaling:
Engels: Greenlandic
Nederlands: Groenlands
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|