Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » askorbiensuur
askorbiensuur [boodskap #152729] So., 30 Augustus 2026 18:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
askorbiensuur
Afbreking: as•kor•bien•suur
Samestelling: askorbien + suur


Selfstandige naamwoord: askorbiensuur
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Wateroplosbare vitamien met die formule C₆H₈O₆ wat belangrik is vir goeie gesondheid.

Gebruik:
Askorbiensuur kom onder andere in sitrusvrugte voor en 'n tekort daaraan veroorsaak skeurbuik.

Sinoniem:
• vitamien C

Vertaling:
Engels: ascorbic acid
Nederlands: ascorbinezuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nefrities
Volgende onderwerp: tiamien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Sep. 18 18:50:05 UTC 2026