Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tiamien
tiamien [boodskap #152730] So., 30 Augustus 2026 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
tiamien
Afbreking: tia•mien


Selfstandige naamwoord: tiamien
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Wateroplosbare vitamien B-kompleks wat belangrik is vir normale metabolisme en die werking van die senuweestelsel.

Gebruik:
• Volgraanprodukte en peulgewasse is goeie bronne van tiamien.

Sinoniem:
• vitamien B1

Vertaling:
Engels: thiamine
Nederlands: thiamine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: askorbiensuur
Volgende onderwerp: riboflavien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 05 01:11:31 UTC 2026