Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » riboflavien
riboflavien [boodskap #152731] So., 30 Augustus 2026 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26872
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
riboflavien
Afbreking: ri•bo•fla•vien


Selfstandige naamwoord: riboflavien
Meervoud: –

Betekenis:
• 'n Wateroplosbare vitamien B-kompleks wat belangrik is vir normale metabolisme en groei.

Gebruik:
• Melk, eiers en vleis is goeie bronne van riboflavien.

Sinoniem:
• vitamien B2

Vertaling:
Engels: riboflavin
Nederlands: riboflavine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tiamien
Volgende onderwerp: niasien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Okt. 19 04:36:30 UTC 2026