Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dekripteer
dekripteer [boodskap #152711] Vr., 28 Augustus 2026 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26301
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
dekripteer
Afbreking: de•krip•teer


Werkwoord: dekripteer
Verlede tyd: het gedekripteer
Verlede deelwoord: gedekripteerde

Betekenis:
• Om data wat geënkripteer is met die toepaslike sleutel na die oorspronklike vorm terug te skakel.

Gebruik:
• Die geheime diens probeer om die e-posse te dekripteer.
• Die program het die data suksesvol gedekripteer.

Sinoniem:
• dekodeer
• ontsleutel
• ontsyfer

Antoniem:
• enkripteer

Afgelei:
• dekripsie
• dekriptering

Vertaling:
Engels: to decrypt
Nederlands: decrypten, ontsleutelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enkripteer
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 28 21:30:03 UTC 2026