Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkripteer
enkripteer [boodskap #152710] Vr., 28 Augustus 2026 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26301
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
enkripteer
Afbreking: en•krip•teer


Werkwoord: enkripteer
Verlede tyd: het geïnkripteer
Verlede deelwoord: geïnkripteerde

Betekenis:
• Om data in 'n onleesbare vorm om te skakel sodat slegs mense met die regte sleutel dit kan ontsyfer.

Gebruik:
• Hy enkripteer die data op sy hardeskyf.

Sinoniem:
• kodeer
• versleutel

Antoniem:
• dekripteer

Afgelei:
• enkripsie
• enkriptering

Vertaling:
Engels: to encrypt
Nederlands: encrypteren, versleutelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbruikbaar
Volgende onderwerp: dekripteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 28 23:14:21 UTC 2026