| resiesperd [boodskap #152695] |
Do., 27 Augustus 2026 10:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26286 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
resiesperd
Afbreking: re•sies•perd
Samestelling: resies + perd
Selfstandige naamwoord: resiesperd
Meervoud: resiesperde
Verkleinwoord: resiesperdjie
Meervoud van verkleining: resiesperdjies
Betekenis:
• 'n Perd wat aan wedrenne deelneem of wat daarvoor geteel en opgelei is.
Gebruik:
• 'n Resiesperd se loopbaan duur dikwels net 'n paar jaar en kan reeds op drie- of vierjarige ouderdom uittree.
Spreekwoord:
• Elke donkiemerrie dink haar vul is 'n resiesperd. [Elke ma dink haar kind is die beste.]
Wisselvorm:
• reisiesperd
Sinoniem:
• renperd
• wedrenperd
Vertaling:
Engels: racehorse
Nederlands: renpaard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 27 Augustus 2026 10:28] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|