Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » resiesperd
resiesperd [boodskap #152695] Do., 27 Augustus 2026 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26286
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
resiesperd
Afbreking: re•sies•perd
Samestelling: resies + perd


Selfstandige naamwoord: resiesperd
Meervoud: resiesperde
Verkleinwoord: resiesperdjie
Meervoud van verkleining: resiesperdjies

Betekenis:
• 'n Perd wat aan wedrenne deelneem of wat daarvoor geteel en opgelei is.

Gebruik:
• 'n Resiesperd se loopbaan duur dikwels net 'n paar jaar en kan reeds op drie- of vierjarige ouderdom uittree.

Spreekwoord:
• Elke donkiemerrie dink haar vul is 'n resiesperd. [Elke ma dink haar kind is die beste.]

Wisselvorm:
• reisiesperd

Sinoniem:
• renperd
• wedrenperd

Vertaling:
Engels: racehorse
Nederlands: renpaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 27 Augustus 2026 10:28]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: vrekbang
Volgende onderwerp: ertappel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 27 12:20:46 UTC 2026