| wegsink [boodskap #152690] |
Wo., 26 Augustus 2026 15:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26281 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
wegsink
Afbreking: weg•sink
Samestelling: weg + sink
Werkwoord: sink weg, wegsink
Verlede tyd: het weggesink
Teenwoordige deelwoord: wegsinkend, wegsinkende
Verlede deelwoord: weggesinkte
Betekenis:
• Om onder die oppervlak af te sak.
Gebruik:
• Die skip sink stadig onder die water weg.
• Sy het in die sagte matras weggesink.
Spreekwoord:
• Voel of jy in die aarde kan wegsink. [Baie skaam voel.]
Sinoniem:
• afsak
• insink
• wegsak
Antoniem:
• opkom
Vertaling:
Engels: to sink away, sink down, submerge
Nederlands: wegzinken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|