| gelyksydig [boodskap #152689] |
Wo., 26 Augustus 2026 15:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
gelyksydig
Afbreking: ge•lyk•sy•dig
Samestelling: gelyk + sy + -ig
Byvoeglike naamwoord: gelyksydig
Attributief: gelyksydige
Betekenis:
• Wat sye van gelyke lengte het.
Gebruik:
• 'n Gelyksydige driehoek se sye is ewe lank en die binnehoeke is 60°.
Antoniem:
• ongelyksydig
Afgelei:
• gelyksydigheid
Vertaling:
Engels: equilateral
Nederlands: gelijkzijdig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|