Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rateltaai
rateltaai [boodskap #152660] Di., 25 Augustus 2026 07:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
b]rateltaai[/b]
Afbreking: ra•tel•taai
Samestelling: ratel + taai


Byvoeglike naamwoord: rateltaai
Attributief: rateltaai, rateltaaie

Betekenis:
• Intensiewe vorm van taai: buitengewoon taai; so taai soos 'n ratel.

Gebruik:
• Die vleis is rateltaai en moeilik om te kou.
• Om dit in dié wêreld te maak, moet 'n mens rateltaai wees.

Sinoniem:
• biltongtaai
• hondstaai
• karootaai
• kliphard
• seningtaai

Antoniem:
• sag

Afgelei:
• rateltaaiheid

Vertaling:
Engels: extremely tough, very tough
Nederlands: taai als leer, bijzonder taai

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 25 Augustus 2026 07:31]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: stomverbaas
Volgende onderwerp: breër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 25 09:34:14 UTC 2026