Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mongools
Mongools [boodskap #152573] Di., 18 Augustus 2026 11:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Mongools
Afbreking: Mon•gools
Samestelling: Mongool + -s


Selfstandige naamwoord: Mongools
Meervoud:

Betekenis:
• Die taal wat in Mongolië en gedeeltes van Rusland en China gepraat word.

Gebruik:
• Ons gids kan Mongools praat.

Vertaling:
Engels: Mongolian
Nederlands: Mongools


Byvoeglike naamwoord: Mongools
Attributief: Mongoolse

Betekenis:
• Met betrekking tot die land Mongolië of sy mense, die Mongole.

Gebruik:
• Djengis Khan was die stigter van die Mongoolse Ryk, wat ná sy dood die grootste aaneenlopende ryk in die wêreld se geskiedenis geword het.

Vertaling:
Engels: Mongolian
Nederlands: Mongools

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Mongolië
Volgende onderwerp: parend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 14:42:19 UTC 2026