| ongedeel [boodskap #152547] |
So., 16 Augustus 2026 10:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26144 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
ongedeel
Afbreking: on•ge•deel
Samestelling: on- + gedeel
Byvoeglike naamwoord: ongedeel, ongedeeld
Attributief: ongedeelde
Partitief: ongedeelds
Betekenis:
• Wat nie gedeel is of word nie.
Gebruik:
• Die span het die titel tien keer ongedeeld gewen en die kampioenskap twee keer gedeel.
• Die ongedeelde kaarte word in die middel van die tafel geplaas met die gesigkant na onder.
Sinoniem:
• onverdeeld
Antoniem:
• gedeel
Afgelei:
• ongedeeldheid
Vertaling:
Engels: undivided
Nederlands: ongedeeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|