Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongedeel
ongedeel [boodskap #152547] So., 16 Augustus 2026 10:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26146
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ongedeel
Afbreking: on•ge•deel
Samestelling: on- + gedeel


Byvoeglike naamwoord: ongedeel, ongedeeld
Attributief: ongedeelde
Partitief: ongedeelds

Betekenis:
• Wat nie gedeel is of word nie.

Gebruik:
• Die span het die titel tien keer ongedeeld gewen en die kampioenskap twee keer gedeel.
• Die ongedeelde kaarte word in die middel van die tafel geplaas met die gesigkant na onder.

Sinoniem:
• onverdeeld

Antoniem:
• gedeel

Afgelei:
• ongedeeldheid

Vertaling:
Engels: undivided
Nederlands: ongedeeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvrugbaarheid
Volgende onderwerp: gedeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 16 18:53:11 UTC 2026