Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kontoer
kontoer [boodskap #152537] Sa., 15 Augustus 2026 11:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26132
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Kaart met kontoere.
'n Kaart met kontoere.
kontoer
Afbreking: kon•toer


Selfstandige naamwoord: kontoer
Meervoud: kontoere

Betekenis:
• 'n Lyn op 'n kaart wat alle punte met dieselfde hoogte bo seevlak verbind.
• Die buitelyne of omtrek 'n figuur of voorwerp.

Gebruik:
• Die kontoere op die topografiese kaart toon die hoogteverskille in die terrein.
• Hy streel sy hand oor die kontoere van haar lyf.

Sinoniem:
• hoogtelyn
• kurwes

Hiponiem:
• nulkontoer

Afgelei:
• kontoereer
• kontoerkaart
• kontoerlyn
• kontoeropmeting
• kontoerplan
• kontoerploeëry
• kontoertekening
• kontoerwal

Vertaling:
Engels: contour
Nederlands: contour, hoogtelijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 15 Augustus 2026 11:09]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: inteken
Volgende onderwerp: woordgebruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 16:32:08 UTC 2026