Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » navors
navors [boodskap #152519] Do., 13 Augustus 2026 13:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26119
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
navors
Afbreking: na•vors
Samestelling: na + vors


Werkwoord: vors na, navors
Verlede tyd: het nagevors
Teenwoordige deelwoord: navorsend, navorsende
Verlede deelwoord: nagevorsde, nagevorste

Betekenis:
• Om deeglik te ondersoek; in diepte bestudeer.

Gebruik:
• Sy vors haar familie se geskiedenis na.
• Hy het die onderwerp deeglik nagevors.

Sinoniem:
• analiseer
• bestudeer
• naslaan
• nalees
• naspoor
• ondersoek
• ontrafel
• uitpluis
• uitvis

Afgelei:
• navorsbaar
• navorser
• navorsing

Vertaling:
Engels: to study, research, investigate, explore
Nederlands: navorsen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 13 Augustus 2026 13:27]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: lewensaar
Volgende onderwerp: defensief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 14 10:46:06 UTC 2026