| navors [boodskap #152519] |
Do., 13 Augustus 2026 13:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26119 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
navors
Afbreking: na•vors
Samestelling: na + vors
Werkwoord: vors na, navors
Verlede tyd: het nagevors
Teenwoordige deelwoord: navorsend, navorsende
Verlede deelwoord: nagevorsde, nagevorste
Betekenis:
• Om deeglik te ondersoek; in diepte bestudeer.
Gebruik:
• Sy vors haar familie se geskiedenis na.
• Hy het die onderwerp deeglik nagevors.
Sinoniem:
• analiseer
• bestudeer
• naslaan
• nalees
• naspoor
• ondersoek
• ontrafel
• uitpluis
• uitvis
Afgelei:
• navorsbaar
• navorser
• navorsing
Vertaling:
Engels: to study, research, investigate, explore
Nederlands: navorsen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 13 Augustus 2026 13:27] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|