Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewensaar
lewensaar [boodskap #152518] Do., 13 Augustus 2026 12:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26114
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lewensaar
Afbreking: le•wens•aar
Samestelling: lewe + -ns- + aar


Selfstandige naamwoord: lewensaar
Meervoud: lewensare

Betekenis:
• Iets wat krities belangrik is; lewe bring.

Gebruik:
• Die rivier is die lewensaar van die dorp.
• Geld is die lewensaar van die ekonomie.

Sinoniem:
• lewensbloed

Vertaling:
Engels: lifeblood, lifeline
Nederlands: levensader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verifieerbaarheid
Volgende onderwerp: navors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 13 14:49:55 UTC 2026