| lewensaar [boodskap #152518] |
Do., 13 Augustus 2026 12:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26116 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
lewensaar
Afbreking: le•wens•aar
Samestelling: lewe + -ns- + aar
Selfstandige naamwoord: lewensaar
Meervoud: lewensare
Betekenis:
• Iets wat krities belangrik is; lewe bring.
Gebruik:
• Die rivier is die lewensaar van die dorp.
• Geld is die lewensaar van die ekonomie.
Sinoniem:
• lewensbloed
Vertaling:
Engels: lifeblood, lifeline
Nederlands: levensader
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|