| lispel [boodskap #152442] |
Vr., 07 Augustus 2026 17:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26039 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
lispel
Afbreking: lis•pel
Werkwoord: lispel
Verlede tyd: het gelispel
Teenwoordige deelwoord: lispelend, lispelende
Betekenis:
• Om jou tong te sleep as jy praat, veral deur die r- en s-klank met 'n gesis uit te spreek.
Gebruik:
• Die kind lispel: "Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar".
Vertaling:
Engels: to lisp
Nederlands: lispelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|