Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervoerdiens
vervoerdiens [boodskap #152443] Vr., 07 Augustus 2026 17:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26050
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vervoerdiens
Afbreking: ver•voer•diens
Samestelling: vervoer + diens


Selfstandige naamwoord: vervoerdiens
Meervoud: vervoerdienste

Betekenis:
• 'n Diens wat mense of goedere van een plek na 'n ander vervoer.

Gebruik:
• Wanatu is 'n Afrikaanse vervoerdiens wat mense na hulle bestemmings aanry.

Hiponiem:
• padvervoerdiens

Afgelei:
• vervoerdienstewet

Vertaling:
Engels: transport service, transportation service
Nederlands: vervoerdienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lispel
Volgende onderwerp: stigma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 08 18:42:18 UTC 2026