Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konformis
konformis [boodskap #152433] Wo., 05 Augustus 2026 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26026
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
konformis
Afbreking: kon•for•mis
Samestelling: konformeer + -is


Selfstandige naamwoord: konformis
Meervoud: konformiste

Betekenis:
• 'n Persoon wat hom of haar by die gebruike of opvattings van 'n groep aanpas.

Gebruik:
• Hy is 'n dwarstrekker en beslis nie 'n konformis nie.

Sinoniem:
• meeloper
• volgeling

Antoniem:
• nonkonformis

Afgelei:
• konformisties

Vertaling:
Engels: conformist
Nederlands: conformist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sjokoladesous
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 21:24:19 UTC 2026