| hibried [boodskap #152366] |
Vr., 31 Julie 2026 19:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25961 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hibried
Afbreking: hi•bried
Selfstandige naamwoord: hibried, hibride
Meervoud: hibriede, hibrides
Betekenis:
• 'n Afstammeling wat uit die kruising van geneties verskillende ouers ontstaan.
• Iets wat uit 'n vermenging of kombinasie van verskillende dinge bestaan.
Gebruik:
• Die muil is 'n hibried van 'n perd en 'n donkie.
• Hierdie motor is 'n hibried met 'n petrol- en 'n elektriese motor.
Wisselvorm:
• hibride
Sinoniem:
• baster
• bymengsel
• kruis
• mengsel
Vertaling:
Engels: hybrid, bastard
Nederlands: hybride
Byvoeglike naamwoord: hibried
Attributief: hibriede
Betekenis:
• Met twee of meer heeltemal verskillende eienskappe.
Gebruik:
• Sy ry 'n hibriede motor.
Vertaling:
Engels: hybrid
Nederlands: hybride
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 31 Julie 2026 19:46] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|