Heraldiek [boodskap #21610] |
Tue, 09 March 1999 00:00 |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar kan ek gaan soek na 'n spesifieke familiewapen en 'n kort beskrywing
van die herkoms van die familie. Het iemand dalk 'n internet-adres?
Dankie
Shannon
ja, ja.... dit is vir 'n skooltaak! :-)
|
|
|
Re: Heraldiek [boodskap #21611 is 'n antwoord op boodskap #21610] |
Tue, 09 March 1999 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 9 Mar 1999 20:02:22 +0200, "Shannon" wrote:
|Waar kan ek gaan soek na 'n spesifieke familiewapen en 'n kort beskrywing
|van die herkoms van die familie. Het iemand dalk 'n internet-adres?
|
Biblioteek se naslaan afdeling is jou beste bet. Soek vir publikasies van Cor
Pama, onder andere. Die biblioteek personeel sal ook kan help. Ek weet Florida
se bioblioteek het heelwat gehad.
|
|
|
Re: Heraldiek [boodskap #21651 is 'n antwoord op boodskap #21610] |
Wed, 10 March 1999 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 10 Mar 1999 08:26:46 +0200, "Shannon" wrote:
|
|Wel, ek het vanoggend na die eerste vlug na Florida geneem, maar kon nêrens
|die 'bioblioteek' (van jou laaste sin) kry nie, ek sal gou vandag by die
|plaaslike biblioteek invlieg en kyk wat ek daar kry! ;-) Dankie!
|
|Vingerfoute en Gloudina se Afrikaans is van die paar dinge wat verseker dat
|humor altyd op die ng is!
Ek wens ek kon so vinnig touch type soos my Amerikaanse studente - dit word
blykbaar op groot skaal op Amerikaanse skole geleer - onder seuns en dogters.
Waar bly jy, Shannon. Hoe vlieg jy dan nou Florida toe - ek praat van Florida
in Roodepoort, SuidAfrika....
|
|
|
Re: Heraldiek [boodskap #21652 is 'n antwoord op boodskap #21610] |
Wed, 10 March 1999 00:00 |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On Tue, 9 Mar 1999 20:02:22 +0200, "Shannon" wrote:
>
> |Waar kan ek gaan soek na 'n spesifieke familiewapen en 'n kort beskrywing
> |van die herkoms van die familie. Het iemand dalk 'n internet-adres?
> |
> Biblioteek se naslaan afdeling is jou beste bet. Soek vir publikasies van Cor
> Pama, onder andere. Die biblioteek personeel sal ook kan help. Ek weet Florida
> se bioblioteek het heelwat gehad.
Wel, ek het vanoggend na die eerste vlug na Florida geneem, maar kon nêrens
die 'bioblioteek' (van jou laaste sin) kry nie, ek sal gou vandag by die
plaaslike biblioteek invlieg en kyk wat ek daar kry! ;-) Dankie!
Vingerfoute en Gloudina se Afrikaans is van die paar dinge wat verseker dat
humor altyd op die ng is! Ek wonder juis wanneer ons weer van Hennerietjie
gaan hoor, oom Hans is ook baie stil, het seker maar probleme met sy service
provider.
Die politieke gebabbel is besig om ernstige spysverteringsprobleme te
veroorsaak, veral wanneer sommige mense so al in kringe praat en nie direkte
vrae wil beantwoord nie.
Groete
Shannon
|
|
|
Re: Heraldiek [boodskap #21707 is 'n antwoord op boodskap #21610] |
Fri, 12 March 1999 00:00 |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On Wed, 10 Mar 1999 08:26:46 +0200, "Shannon"
> wrote:
> |
> |Wel, ek het vanoggend na die eerste vlug na Florida geneem, maar kon nêrens
> |die 'bioblioteek' (van jou laaste sin) kry nie, ek sal gou vandag by die
> |plaaslike biblioteek invlieg en kyk wat ek daar kry! ;-) Dankie!
> |
> |Vingerfoute en Gloudina se Afrikaans is van die paar dinge wat verseker dat
> |humor altyd op die ng is!
>
> Ek wens ek kon so vinnig touch type soos my Amerikaanse studente - dit word
> blykbaar op groot skaal op Amerikaanse skole geleer - onder seuns en dogters.
>
> Waar bly jy, Shannon. Hoe vlieg jy dan nou Florida toe - ek praat van Florida
> in Roodepoort, SuidAfrika....
Ek aanvaar jy weet ek trek maar net jou been! Ek sien dit bly ook maar die
probleem van die ng, mense tel nie die humor op nie, veral nie die
Nederlanders nie, wat nog te sê 'n Duitser! Ons Duitse vriende wat
Afrikaans magtig is, loop hulle nou nog vas in ons idiome.
Waar ek bly? Die ou Verwoerdburg, nou Centurion. Ek is een van die
agtergeblewenes, (deesdae in SA mos die 'in'-woord) Ek het maar in SA
agtergebly. Ja, kan maar ook beskryf word as 'n oorlewende van 'n
oorledene, dis nou die ou SA!
Groete
|
|
|
Re: Heraldiek [boodskap #21708 is 'n antwoord op boodskap #21610] |
Fri, 12 March 1999 00:00 |
Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Shannon,
een uitgebreide pagina over heraldiek is:
http://www.digiserve.com/heraldry/index.htm
Men hoeft zijn stoel niet uit, alles vind je op het net!
Met vriendelijke groet,
Robbert
Shannon wrote:
> Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
> ...
>> On Wed, 10 Mar 1999 08:26:46 +0200, "Shannon"
>> wrote:
>> |
>> |Wel, ek het vanoggend na die eerste vlug na Florida geneem, maar kon
> nêrens
>> |die 'bioblioteek' (van jou laaste sin) kry nie, ek sal gou vandag by die
>> |plaaslike biblioteek invlieg en kyk wat ek daar kry! ;-) Dankie!
>> |
>> |Vingerfoute en Gloudina se Afrikaans is van die paar dinge wat verseker
> dat
>> |humor altyd op die ng is!
>>
>> Ek wens ek kon so vinnig touch type soos my Amerikaanse studente - dit word
>> blykbaar op groot skaal op Amerikaanse skole geleer - onder seuns en
> dogters.
>>
>> Waar bly jy, Shannon. Hoe vlieg jy dan nou Florida toe - ek praat van
> Florida
>> in Roodepoort, SuidAfrika....
>
> Ek aanvaar jy weet ek trek maar net jou been! Ek sien dit bly ook maar die
> probleem van die ng, mense tel nie die humor op nie, veral nie die
> Nederlanders nie, wat nog te sê 'n Duitser! Ons Duitse vriende wat
> Afrikaans magtig is, loop hulle nou nog vas in ons idiome.
>
> Waar ek bly? Die ou Verwoerdburg, nou Centurion. Ek is een van die
> agtergeblewenes, (deesdae in SA mos die 'in'-woord) Ek het maar in SA
> agtergebly. Ja, kan maar ook beskryf word as 'n oorlewende van 'n
> oorledene, dis nou die ou SA!
>
> Groete
|
|
|