Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rep
rep [boodskap #152329] Sa., 25 Julie 2026 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25940
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rep
Afbreking: rep


Werkwoord: rep
Verlede tyd: het gerep
Verlede deelwoord: gerepte

Betekenis:
• Om oor iets te praat.

Gebruik:
• Moenie 'n woord daarvan rep nie.
• Sy het nie 'n woord oor die moord gerep nie.

Spreekwoord:
• Die dorp was in rep en roer toe die nuus bekend geword het. ['n Toestand van groot verwarring.]

Sinoniem:
• praat
• sê
• vermeld

Vertaling:
Engels: to bring up, mention
Nederlands: reppen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 26 Julie 2026 08:20]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kortpad
Volgende onderwerp: rooikop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 02:24:55 UTC 2026