| rep [boodskap #152329] |
Sa., 25 Julie 2026 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25940 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rep
Afbreking: rep
Werkwoord: rep
Verlede tyd: het gerep
Verlede deelwoord: gerepte
Betekenis:
• Om oor iets te praat.
Gebruik:
• Moenie 'n woord daarvan rep nie.
• Sy het nie 'n woord oor die moord gerep nie.
Spreekwoord:
• Die dorp was in rep en roer toe die nuus bekend geword het. ['n Toestand van groot verwarring.]
Sinoniem:
• praat
• sê
• vermeld
Vertaling:
Engels: to bring up, mention
Nederlands: reppen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 26 Julie 2026 08:20] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|