Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boegbeeld
boegbeeld [boodskap #152314] Vr., 24 Julie 2026 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25940
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boegbeeld
Afbreking: boeg•beeld
Samestelling: boeg + beeld


Selfstandige naamwoord: boegbeeld
Meervoud: boegbeelde
Verkleinwoord: boegbeeldjie
Meervoud van verkleining: boegbeeldjies

Betekenis:
• 'n Beeld op die voorstewe (boeg) van 'n skip, soms figuurlik, iemand wat 'n organisasie, groep of ideaal verteenwoordig.

Gebruik:
• Die Nederlandse skepe het dikwels 'n leeu as boegbeeld gehad, terwyl die Wikings se skepe 'n draak as boegbeeld gehad het.

Vertaling:
Engels: figurehead
Nederlands: boegbeeld, schegbeeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katagtige
Volgende onderwerp: ongeënt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jul. 27 20:40:31 UTC 2026