| ongeënt [boodskap #152315] |
Vr., 24 Julie 2026 18:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26050 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
ongeënt
Afbreking: on•ge•ënt
Samestelling: on- + geënt
Byvoeglike naamwoord: ongeënt
Attributief: ongeënte
Betekenis:
• Wat nie geënt is of word nie.
Gebruik:
• Ongeënte kinders loop 'n groter risiko om sekere aansteeklike siektes op te doen.
Sinoniem:
• ongevaksineerde
Antoniem:
• geënt
Vertaling:
Engels: unvaccinated
Nederlands: ongevaccineerde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|