| impakstudie [boodskap #152264] |
So., 19 Julie 2026 07:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25870 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
impakstudie
Afbreking: im•pak•stu•die
Samestelling: impak + studie
Selfstandige naamwoord: impakstudie
Meervoud: impakstudies
Betekenis:
• 'n Ondersoek na die moontlike uitwerking van bepaalde veranderinge, ontwikkelings of maatreëls.
Gebruik:
• Voor die projek begin, sal 'n impakstudie gedoen word om die windplaas se invloed op die plaaslike voëllewe te ondersoek.
Sinoniem:
• impakanalise
• impakontleding
Vertaling:
Engels: impact study
Nederlands: impactstudie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 19 Julie 2026 07:19] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|