| ligdag [boodskap #152251] |
Sa., 18 Julie 2026 07:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25857 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ligdag
Afbreking: lig•dag
Samestelling: lig + dag
Selfstandige naamwoord: ligdag
Meervoud: ligdae
Verkleinwoord: ligdaggie
Meervoud van verkleining: ligdaggies
Betekenis:
• Voeg in die oggend as dit lig word en die dag breek.
• (sterrekunde) Die afstand wat lig in 'n dag trek.
Gebruik:
• Ligdag die volgende môre is die manne toe met hulle donkies daar weg. [Genesis 44:3]
• Die ruimtetuig is sowat twee ligdae van die aarde af.
Sinoniem:
• dagbreek
• lumier
• oggend
Vertaling:
Engels: daylight; light-day
Nederlands: daglicht; lichtdag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|