Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rusteloosheid
rusteloosheid [boodskap #152142] Wo., 08 Julie 2026 10:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25748
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rusteloosheid
Afbreking: rus•te•loos•heid
Samestelling: rusteloos + -heid


Selfstandige naamwoord: rusteloosheid
Meervoud: rustelooshede

Betekenis:
• Die toestand of mate van rusteloos wees ('n fisiese of geestelike onrustigheid).

Gebruik:
• Neuswurm veroorsaak rusteloosheid en geïrriteerdheid by skape.
• Ons leef in 'n tyd van geweldige onrustigheid en rusteloosheid.

Sinoniem:
• agitasie
• gejaagdheid
• ongedurigheid
• onrustigheid
• opgewondenheid
• prikkelbaarheid

Antoniem:
• kalmte
• rustigheid

Vertaling:
Engels: restlessness, fidgetiness
Nederlands: rusteloosheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omgrens
Volgende onderwerp: bestendigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 08 17:21:58 UTC 2026