| rusteloosheid [boodskap #152142] |
Wo., 08 Julie 2026 10:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25752 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rusteloosheid
Afbreking: rus•te•loos•heid
Samestelling: rusteloos + -heid
Selfstandige naamwoord: rusteloosheid
Meervoud: rustelooshede
Betekenis:
• Die toestand of mate van rusteloos wees ('n fisiese of geestelike onrustigheid).
Gebruik:
• Neuswurm veroorsaak rusteloosheid en geïrriteerdheid by skape.
• Ons leef in 'n tyd van geweldige onrustigheid en rusteloosheid.
Sinoniem:
• agitasie
• gejaagdheid
• ongedurigheid
• onrustigheid
• opgewondenheid
• prikkelbaarheid
Antoniem:
• kalmte
• rustigheid
Vertaling:
Engels: restlessness, fidgetiness
Nederlands: rusteloosheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|