Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diskoteek
diskoteek [boodskap #152130] Di., 07 Julie 2026 12:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25734
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diskoteek
Afbreking: dis•ko•teek


Selfstandige naamwoord: diskoteek
Meervoud: diskoteke

Betekenis:
• 'n Versameling CD's, plate of bandopnames.
• 'n Nag- of dansklub waar 'n platejoggie vooraf opgeneemde musiek speel.

Gebruik:
• Sommige biblioteke beskik oor 'n diskoteek waar 'n mens musiekalbums kan uitleen.
• Is daar 'n diskoteek in die omgewing, ons wil gaan dans?

Afgelei:
• diskoteekligte

Vertaling:
Engels: discotheque, disco
Nederlands: discotheek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelykwaardig
Volgende onderwerp: studiemateriaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 07 14:29:57 UTC 2026