| gelykwaardig [boodskap #152129] |
Di., 07 Julie 2026 11:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25973 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
gelykwaardig
Afbreking: ge•lyk•waar•dig
Samestelling: gelyk + waardig
Byvoeglike naamwoord: gelykwaardig
Attributief: gelykwaardige
Partitief: gelykwaardigs
Betekenis:
• Wat dieselfde waarde, status of belangrikheid het.
Gebruik:
• Gelykheid impliseer dat alle mense gelykwaardig is.
• Om in te skryf, moet u oor 'n graad of 'n gelykwaardige kwalifikasie beskik.
Sinoniem:
• eenders
• ekwivalent
• ewewaardig
• gelykstaande
Antoniem:
• ongelykwaardig
Afgelei:
• gelykwaardigheid
Vertaling:
Engels: equivalent, of equal value
Nederlands: gelijkwaardig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|