| miriade [boodskap #152087] |
Do., 02 Julie 2026 14:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25713 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
miriade
Afbreking: mi•ri•a•de
Selfstandige naamwoord: miriade
Meervoud: miriades
Betekenis:
• 'n Baie groot groep; ontelbare menigte.
Gebruik:
• Daar is 'n miriade van sterre in die hemel.
Sinoniem:
• magdom
• massa
• menigte
• skare
Antoniem:
• enkele
Vertaling:
Engels: myriad
Nederlands: myriade
Nota:
• Van Frans, "tienduisendtal", oorspronklik van Grieks, 100 x 100.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|