Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » metatese
metatese [boodskap #152088] Do., 02 Julie 2026 15:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25692
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
metatese
Afbreking: me•ta•te•se


Selfstandige naamwoord: metatese
Meervoud: metateses

Betekenis:
• (taalkunde) Die verskuiwing of omruiling van 'n klank of letters in 'n woord.
• (chemie) Die uitgeruil van elemente in 'n verbinding.

Gebruik:
• 'n Voorbeeld van metatese is wanneer "turksvy" as "truksvy" uitgespreek word.
• Litiumboorhidried kan deur metatese met metaalchloriede ander boorhidriede vorm.

Wisselvorm:
• metatesis

Sinoniem:
• klankverspringing

Vertaling:
Engels: metathesis
Nederlands: metathesis, metathese

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 03 Julie 2026 06:39]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: miriade
Volgende onderwerp: uittrap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 03 09:18:40 UTC 2026