| sleepskip [boodskap #152062] |
Di., 30 Junie 2026 14:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25667 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sleepskip
Afbreking: sleep•skip
Samestelling: sleep + skip
Selfstandige naamwoord: sleepskip
Meervoud: sleepskepe
Betekenis:
• 'n Skip wat gebruik word om ander vaartuie of drywende voorwerpe te sleep.
Gebruik:
• Die sleepskip is ontbied om die beskadigde vragskip die hawe in te sleep.
Sinoniem:
• sleepboot
Vertaling:
Engels: tugboat, towing vessel
Nederlands: sleepschip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|