| groeiwyse [boodskap #151933] |
Vr., 19 Junie 2026 17:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25549 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
groeiwyse
Afbreking: groei•wy•se
Samestelling: groei + wyse
Selfstandige naamwoord: groeiwyse
Meervoud: groeiwyses
Betekenis:
• Die manier waarop iets groei en ontwikkel.
Gebruik:
• Die boom het aanvanklik 'n struikagtige groeiwyse, maar kan in 'n enkelstam-groeiwyse gesnoei word.
Sinoniem:
• groeipatroon
• groeivorm
• habitus
Vertaling:
Engels: growth form, growth pattern
Nederlands: groeiwijze
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|