Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogtyd
hoogtyd [boodskap #151908] Wo., 17 Junie 2026 10:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25519
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoogtyd
Afbreking: hoog•tyd
Samestelling: hoog + tyd


Selfstandige naamwoord: hoogtyd
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Periode van sukses, groei en vooruitgang.
• (figuurlik) Iets wat nie langer uitgestel kan word nie.

Gebruik:
• Die toneelkuns het tydens die regentskap van Elizabeth I hoogtyd gevier.
• Dis hoogtyd dat die man in die bek geruk word.

Sinoniem:
• bloeitydperk
• hoogtepunt

Vertaling:
Engels: high time; peak period, heyday
Nederlands: hoogtijd, bloeitijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Turkmenistan
Volgende onderwerp: aangetrokke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 18 02:47:42 UTC 2026