Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veldvoertuig
veldvoertuig [boodskap #151891] Ma., 15 Junie 2026 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veldvoertuig
Afbreking: veld•voer•tuig
Samestelling: veld + voertuig


Selfstandige naamwoord: veldvoertuig
Meervoud: veldvoertuie
Verkleinwoord: veldvoertuigie
Meervoud van verkleining: veldvoertuigies

Betekenis:
• 'n Voertuig wat ontwerp is om op ruwe terrein (soos veld, sand of modder) te ry.

Gebruik:
• Eendag as ek groot is, gaan ek 'n vierwielaangedrewe veldvoertuig met 'n bosbreker koop.

Vertaling:
Engels: off-road vehicle
Nederlands: terreinwagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 15 Junie 2026 19:17]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: lugblaas
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 16 04:41:46 UTC 2026