Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugblaas
lugblaas [boodskap #151890] Ma., 15 Junie 2026 18:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25504
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugblaas
Afbreking: lug•blaas
Samestelling: lug + blaas


Selfstandige naamwoord: lugblaas
Meervoud: lugblase
Verkleinwoord: lugblasie
Meervoud van verkleining: lugblasies

Betekenis:
• 'n Borrel wat met lug gevul is.

Gebruik:
• Skud die fles sodat lugblasies kan ontsnap voordat jy dit verseël.

Sinoniem:
• borrel
• lugbel
• lugholte

Vertaling:
Engels: air bubble, air pocket
Nederlands: luchtbel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 15 Junie 2026 18:53]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kommutator
Volgende onderwerp: veldvoertuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 02:04:55 UTC 2026