Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitnodig
uitnodig [boodskap #151807] Ma., 08 Junie 2026 17:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25413
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitnodig
Afbreking: uit•no•dig
Samestelling: uit + nodig


Werkwoord: nodig uit, uitnodig
Verlede tyd: het uitgenodig
Teenwoordige deelwoord: uitnodigend, uitnodigende
Verlede deelwoord: uitgenodigde

Betekenis:
• Om iemand te versoek om 'n geleentheid by te woon of aan iets deel te neem.

Gebruik:
• Hiermee nodig ek jou uit na my partytjie Saterdag om 15:00.
• Hoeveel gaste het jy uitgenodig?

Sinoniem:
• uitnooi

Afgelei:
• uitnodiging

Vertaling:
Engels: to invite
Nederlands: uitnodigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volkereg
Volgende onderwerp: rysend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 08 19:08:55 UTC 2026